Toe
My Octopus Teacher ’n Oscar wen vir beste dokumentêre film, moes ek dit eenvoudig sien. Ek was verstom, nie net oor die verhaal wat ontvou het nie, maar alles omtrent die film het my beïndruk. Net daar besluit ek toe dat ek dit in een van my boeke moes gebruik en natuurlik was die held van my volgende boek, Ryno Viljoen, ’n marinebioloog wat navorsing oor seekatte doen.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking