Skrywer van romantiese fiksie.

Saterdag 03 September 2022

My storiebord vir die tydreisreeks.

Die oorsprong van dit alles.
Karakters en agtergrond 1720 en 2015.
La Rochelle, 1720 en 2015.

4 opmerkings:

  1. Dit lyk wonderlik! Ek het klaar die prentjie in my kop.

    AntwoordVee uit
    Antwoorde
    1. Nou sal jy die boeke in die hande moet kry! Tydloos en Ontydig.

      Vee uit
  2. Nice! Dan sien lesers dadelik hoe lyk die plek en die modes. Ek het nog nie jou storie gelees nie, maar vreemd genoeg is ek tans ook besig met 'n storie wat deels in 1720 gebeur. Die aksie bly egter nie lank in Frankryk nie.

    AntwoordVee uit