Skrywer van romantiese fiksie.

Dinsdag 01 Oktober 2024

Die afsluiting van ’n reeks – Eerste keuse

Die laaste in die reeks oor liefde in die Bosveld verskyn vandeesmaand. Eerste keuese is die verhaal van Jaco en Mia. Nie een van hulle twee stel belang in ’n langtermyn romantiese verhouding nie, maar is die feit dat hulle uiters aanpasbaar is tussen die lakens en dat hulle ander gemeensskaplike belangstellings deel, nie ’n aanduiding dat meer as seks moontlik is nie?

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking