Skrywer van romantiese fiksie.

Dinsdag 22 September 2020

Dankie aan my lesers!

Vat hy die woorde so uit my mond! Ek skryf oor dit my gelukkig maak en elke leser wat geld uithaal om my boeke te koop, maak my GELUKKIG! BAIE DANKIE aan elke leser wat deur die hele grendeltyd aanhou boeke koop het. Dit sal my weer vir ses maande kan dra om aan te hou skryf.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking