Skrywer van romantiese fiksie.

Vrydag 14 Junie 2019

Kom sit gerus saam met my op die stoep en gesels.


Ek is ’n stoepsitter. Ek laat nooit ’n geleentheid verbygaan om op die stoep te kuier saam met vriende nie. Dis die lekkerste plek vir vroegoggend-koffie of laataand-wyn. Dis waar ons kopstukke praat, mekaar leer ken en beter bevriend raak. Hierdie is ’n ope uitnodiging vir my lesers, vriende en familie om saam te kom kuier. Kom sit gerus saam met my op my stoep, laat ons bietjie gesels!

1 opmerking:

  1. Komaan, gaan skink vir jou ’n lekker koppie koffie en kom kuier saam!

    AntwoordVee uit